Kinderbediening (Laerskool)
Welkom by ons Kinderbediening blad.
Welkom by ons Kinderbediening blad
Hier laai ons aktiwiteite / lesse wat ons met ons laerskoolse kinders behandel.
Dit word volgens temas hieronder gelys.
Hierdie aktiwiteite word Sondae oggende na die ere diens aangebied.
(Alle bronne is aflaaibaar deur net op die bron te druk.)
Openbaring
Baie dankie aan die volgende persone wat baie hard aan die Openbaring lesse vir ons kinders gewerk het: Ethel Beukes, Lizelle Wilken en Christa Roothman.
Hulle het heelwat gebruik gemaak van John MacArthur se boodskappe oor die eindtyd en die John MacArthur studie Bybel.
Klankbane is deur Lizelle Wilken behartig.
Die kinders het aan die einde van die jaar elkeen ‘n stuk in Openbaring gekies en ‘n taak daaroor gemaak. Sien gerus foto’s van die take
Openbaring 13 : 1 -10
Die dier uit die see - Die Antichris
Openbaring 16
Die 7 Skale
Openbaring 10
Die Magtige Engel
Openbaring 21
Die nuwe hemel en die nuwe aarde
Openbaring 4
Die troonkamer van die hemel
Openbaring 5
Die boek met die 7 seëls verseël
Openbaring 19
Jesus Kom Weer
Inleiding tot Openbaring
Genesis
Genesis 1 – Die Skepping:
Die Evangelie
Tydlyn & Geskiedenis
Geloofsbelydenis, Psalm 23 en Die onse Vader gebed
Die Tabernakel
Psalm 119
Die 5 Solas
Liedjies oor die Boeke van die Bybel