Weg Waarheid en Lewe

Beréa Christen Gemeente

Welkom by die preke blad

Alle preke word op hierdie blad gepubliseer.

Preke is onder spesifieke temas gegroepeer en elk het ‘n skakel na sy posisie op die blad.

Elke preek word in ‘n ‘MP3’ formaat gestoor en kan dan ook afgelaai word in dieselfde formaat.

Druk gerus op die aflaai knoppie () langs ‘n snit om sodoende die klankbaan af te laai.
Ons hoop dat hierdie preke vir u ‘n seën sal wees maar ook dat dit sal bydrae tot u geestelike groei.

Genesis

Genesis

Fundamentele Waarhede uit die boek Genesis

Gaan na Preke
Psalms

Psalms

Die boek van Psalms word deurgewerk per hoofstuk in hierdie reeks van preke

Gaan na Preke
Rut

Rut

Die boek van Rut word deurgewerk per hoofstuk in hierdie reeks van preke.

Gaan na Preke
Openabring

Openbaring

Die boek van Openbaring word per hoofstuk deurgewerk in hierdie reeks.

Gaan na Preke
Sterwe om te Leef

Sterwe om te Lewe

Kolossense 3 verse 1-17

Gaan na Preke
Algemeen

Algemeen

'n Verskeidenheid van temas word onder die algemene preke gelys.

Gaan na Preke
Die Man

Die Man

Ds Gerhard Beukes bring 'n reeks preke oor die man vanuit 'n Bybelse perspektief

Gaan na Preke
Staan so vas in God

Staan so vas in die Here

Bou jou geloof deur die Waarheid van God se Woord

Gaan na Preke
Gas Predikers

Gas Predikers

Gas Predikers by Beréa Christen Gemeente

Gaan na Preke