Weg Waarheid en Lewe

Beréa Christen Gemeente

Welkom by die oggend oordenkings blad

Ds Gerhard Beukes neem oggend oordenkings op en dit word op hierdie blad gepubliseer.

Alle oordenkinge is onder spesifieke temas gegroepeer en het ‘n skakel na sy eie blad.

Elke oordenking word in ‘n ‘MP3’ formaat gestoor en kan dan ook afgelaai word in dieselfde formaat.

Druk gerus op die aflaai knoppie () langs ‘n snit om sodoende die klankbaan af te laai.
Ons hoop dat hierdie preke vir u ‘n seën sal wees maar ook dat dit sal bydrae tot u geestelike groei.

Genesis

Allerei Kort temas

Verskeie kort temas word onder die afdeling geplaas. Onder andere word daar gekyk na die volgende: Paulus die bedelaar; Psalms 139 - Ons kan nie vir God wegkruip nie; Bemoedig mekaar; Die oë gevestig op Jesus; en nog vele ander.

Gaan na Oordenking
Sterwe om te Leef

Offers van die Ou Testament

Levitikus

Gaan na Oordenking
Genesis

Wat sal die Here se boodskap aan ons as gemeente wees

Openabring 2 en 3

Gaan na Oordenking
Genesis

Ismael, Islam en ons as Christene

Gaan na Oordenking

Genesis

Bybelse berading vir blywende verandering

Verskeie kort temas word onder die afdeling geplaas. Onder andere word daar gekyk na die volgende: Paulus die bedelaar; Psalms 139 - Ons kan nie vir God wegkruip nie; Bemoedig mekaar; Die oë gevestig op Jesus; en nog vele ander.

Gaan na Oordenking
Genesis

Pinkster

Die ware betekenis van Pinksterfees. Een van die belangrikste datums op die kalender van die kerk van die Here Jesus Christus. Daar is baie vreemde dinge rondom Pinkster maar weet dat God Homself nie assosieer met chaos nie.

Gaan na Oordenking
Genesis

Spreuke

Die boek van wysheid. Die boek is geskryf deur Salomo, die seun van Dawid, die koning van Israel. Daar is baie kosbare waarhede wat op toepassing is vir ons vandag omdat die Bybel 'n tydlose boek is. Hy praat oor die jeug, gesins lewe, selfbeheersing, weerstand teen versoekings, woorde op die tong, hoe om God te ken, die huwelik en hoe kosbaar dit is, waarskuwings oor die ontugtige vrou, rykdom, armoede, kennis en wysheid.

Gaan na Oordenking
Genesis

Aktuele Onderwerpe

Ds Gerhard Beukes neem ons deur 'n reeks oordenkinge waar hy aktuele temas en onderwerpe BYBELS hanteer. Dinge wat vandag gebeur, vrae wat gevra word en dinge wat ons beleef.

Gaan na Oordenking
Genesis

Jesus se gebed vir jou

In hierdie oordenking ondersoek Ds Gerhard, Jesus se gebed in Johannes 17

Gaan na Oordenking
Genesis

Jesus se gewoontes

'n Kykie na hoe ons as kinders van God ook gewoontes kan aankweek wat by Jesus se voorbeeld pas.

Gaan na Oordenking
Genesis

Ouers en Kinders

Hierdie oordenking vloei uit Spreuke Deel 70 - 29 Januarie 2024 Jou kind en tug - Spreuke 13: 23-25.

Gaan na Oordenking
Genesis

Hy word genoem ...

Jesaja 9:5 "Want 'n Kind is vir ons gebore, 'n Seun is aan ons gegee; en die heerskappy is op sy skouer, en Hy word genoem: Wonderbaar, Raadsman, Sterke God, Ewige Vader, Vredevors"

Gaan na Oordenking
Genesis

Kersfees

Hier word gekyk na waarom ons Kersfees vier en ook die maniere waarop die duiwel Kersfees by mens "steel"

Gaan na Oordenking
Genesis

Gelykenisse

Jesus Christus het gelykenisse gebruik in Sy aardse bediening. 'n Gelykenis is 'n storie waar alledaagse en bekende dinge, gebeure en optredes van mense gebruik word om 'n hemelse waarheid of boodskap tuis te bring aan die hoorders. Dit kan ook gesê word dat dit 'n storie is wat Jesus vertel het met die doel om mense se gedagtes na die hiernamaals of die ewigheid te rig. Daar is ongeveer 30 gelykenisse in die bybel en in hierdie oordenkinge sal daar meer in diepte na dit gekyk word.

Gaan na Oordenking
Genesis

Om te wandel waardig die roeping waarmee die Here ons geroep het

Efesiërs 4:1-3 "EK vermaan julle dan, ek, die gevangene in die Here, om te wandel waardig die roeping waarmee julle geroep is, met alle nederigheid en sagmoedigheid, met lankmoedigheid, terwyl julle mekaar in liefde verdra en ernstig strewe om die eenheid van die Gees te bewaar deur die band van die vrede"

Gaan na Oordenking
Genesis

Wat ons kan doen om die Vaderhart van God te verbly

Hierdie oordenking is 'n uitvloeisel van ons vorige oordenking - Kruis opname.

Gaan na Oordenkings
Genesis

Kruis Opname

Kruis Opname bestudeer Kolossense 3. Elke vers word indiviueel intens bestudeer. Kolossense 3 : 1-3 "As julle dan saam met Christus opgewek is, soek die dinge daarbo waar Christus is en aan die regterhand van God sit. Bedink die dinge wat daarbo is, nie wat op die aarde is nie. Want julle het gesterwe, en julle lewe is saam met Christus verborge in God."

Gaan na Oordenking
Genesis

Jesus Christus se ware identiteit

Kolossense 1:15-17 "Hy is die Beeld van die onsienlike God, die Eersgeborene van die hele skepping; want in Hom is alle dinge geskape wat in die hemele en op die aarde is, wat sienlik en onsienlik is, trone sowel as heerskappye en owerhede en magte — alle dinge is deur Hom en tot Hom geskape. En Hy is voor alle dinge, en in Hom hou alle dinge stand."

Gaan na Oordenking
Genesis

Verhoudings probleme en die Bybelse oplossing daarvoor

'n Kyk na kosbare oplossings gevind uit die Woord van God met struikelblokke in verhoudings. Verskillende verhoudings word bespreek.

Gaan na Oordenking
Genesis

Jou geestlike lewe - Ken God se woord 4

Jou geestelike lewe - Ken God se Woord vervolg met nog 'n wye reeks oordenkings. Ons kyk na die volgende temas: Hoe deel ek met vrees in my lewe?; Die vrees wat vrede en vryheid bring; God is ‘n woning; Om in die Heilige Gees te bid. Kyk gerus na al die temas op hierdie oordenkings blad.

Gaan na Oordenking
Genesis

Jou geestlike lewe - Ken God se woord 3

Jou geestelike lewe - Ken God se Woord vervolg met nog 'n wye reeks oordenkings. Ons kyk na die volgende temas: Hoe deel ek met vrees in my lewe?; Die vrees wat vrede en vryheid bring; God is ‘n woning; Om in die Heilige Gees te bid. Kyk gerus na al die temas op hierdie oordenkings blad.

Gaan na Oordenking
Genesis

Jou geestlike lewe - Ken God se woord 2

Jou geestelike lewe - Ken God se Woord vervolg met nog 'n wye reeks oordenkings. Ons kyk na die volgende temas: Hoe deel ek met vrees in my lewe?; Die vrees wat vrede en vryheid bring; God is ‘n woning; Om in die Heilige Gees te bid. Kyk gerus na al die temas op hierdie oordenkings blad.

Gaan na Oordenking
Genesis

Jou geestlike lewe - Ken God se woord 1j