Weg Waarheid en Lewe

Beréa Christen Gemeente

Welkom by ons hulpbronne blad

Alle hulpbronne word op hierdie blad gepubliseer.

Hulpbronne is onder spesifieke temas gegroepeer en elk het ‘n skakel na sy eie blad of dokument wat afgelaai kan word..

Elke hulpbron word in ‘n dokument, foto of link gestoor en kan dan ook afgelaai word in dieselfde formaat.

Ons hoop dat hierdie hulpbronne vir u ‘n seën sal wees maar ook dat dit sal bydrae tot u geestelike groei. .

Genesis

Kalenders

Beréa Christen Gemeente se 2025 kalender kan hier afgelaai word

Gaan na Hulpbron
Genesis

Belydenis Skrifte en Dokumente

Wat glo ons as gemeente? Aansoek vorms, Geloofsbelydenis, ens

Gaan na Hulpbron
Genesis

Bybel Lees Programme

Verskillende bybel lees programme kan hier afgelaai word

Gaan na Hulpbron
Genesis

Sang

Woorde van liedere kan hier afgelaai word, asook voorsang van dienste gehou. EFÉSIËRS 5:19 Spreek onder mekaar met psalms en lofsange en geestelike liedere; en sing en psalmsing in julle hart tot eer van die Here

Gaan na Hulpbron
Genesis

Boeke, Leesstof, Audio Books

Boeke soos Vrae en antwoorde, Vergifnis, Pilgrim's Progress, ens. kan hier afgelaai word.

Gaan na Hulpbron
Genesis

Argriewe

Alle preke van 2018 – 2022 wat deur Ds Gerhard Beukes behartig is, word hier onder gelys. Besoek gerus die spesifieke afdelings om na die audio of video boodskappe te luister.

Gaan na Hulpbron