Weg Waarheid en Lewe

Beréa Christen Gemeente

Openbaring

Die Openbaring
26 Maart 2023

Die Poel van Vuur - Die werklikheid van die Hel

Openbaring 20:11-15 & Luk 16:19-30

19 Maart 2023

Die groot wittroon oordeel van God

Openbaring 20:11-15

29 Januarie 2023

Die nuwe hemel, die nuwe aarde en die nuwe stad

Openbaring 21-22

22 Januarie 2023

Christus se 1000 jarige vrederyk

Openbaring 20

15 Januarie 2023

Die finale verwoesting van die groot stad Babilon

Openbaring 17 - 18

8 Januarie 2023

Die uitgiet van die sewe skale

Openbaring 15 - 16

11 Desember 2022

Die engele, die ewige evangelie en die finale oordeel van God (Deel 2)

Openbaring 14

28 November 2022

Die engele, die ewige evangelie en die finale oordeel van God (Deel 1)

op 14

21 November 2022

Die bose trio tydens die groot verdrukking (Deel 3)

Openbaring 13: 1-18

13 November 2022

Die bose trio tydens die groot verdrukking (Deel 2)

Openbaring 13:1-18

7 November 2022

Die bose trio tydens die groot verdrukking (Deel 1)

Openbaring 13:1-18

30 Oktober 2022

Jesus se ewige heerskappy: Die vrou, die kind en die draak

Openbaring 11:15-19 & 12:1-17

23 Oktober 2022

Die Tempel en die twee getuies

Openbaring 11:1-14

16 Oktober 2022

Die sterk engel en die klein boekie uit die hemel

Openbaring 10

9 Oktober 2022

Die aarde word in duisternis gehul. Die blaas van die basuine

Openbaring 8 & 9

2 Oktober 2022

Die stilte voor die storm. Die sewende seël en die blaas van die basuine

Openbaring 8 & 9

25 September 2022

Die 14400 onberispelike getuies (Deel 3)

18 September 2022

Die 144000 onberispelike getuies (Deel 2)

Openbaring 7:4-9 & 14:1-5

11 September 2022

Die 144000 onberispelike getuies (Deel 1)

Openbaring 7:1-17

14 Augustus 2022

Die groot verdrukking (Deel 2)

Openbaring 6:1-17

7 Augustus 2022

Die groot verdrukking (Deel 1)

Openbaring 6:1-17

31 Julie 2022

Die engele van God en hulle geskape doel (Deel 2)

Openbaring 5:1-14

25 Julie 2022

Die engele van God en hulle geskape doel (Deel 1)

Openbaring 5:1-14

17 Julie 2022

Die troon, die 4 lewende wesens, die verseëlde boek en die Lam van Juda

Openbaring 4:1-11 & 5:1-14

10 Julie 2022

Misleiding van die hedendaagse openbaringe in verband met die hemel en die hel

Openbaring 4:1-11

22 Mei 2022

Die bruid van Jesus in die Hemel (Deel 4)

Openbaring 4:1-11

15 Mei 2022

Die bruid van Jesus in die Hemel (Deel 3)

Openbaring 4:1-11

8 Mei 2022

Die bruid van Jesus in die Hemel (Deel 2)

Openbaring 4:1-11

20 Maart 2022

Die bruid van Jesus in die Hemel (Deel 1)

Openbaring 4:1-11

6 Maart 2022

Laodicéa - die Kerk wat God naar maak

Openbaring 3:16

27 Februarie 2022

Filadelfía - Klein, maar kragtig in die hand van God (Deel 2)

Openbaring 3:8

13 Februarie 2022

Filadelfía - Klein, maar kragtig in die hand van God (Deel 1)

Openbaring 3:8

6 Februarie 2022

Is Geloofsekerheid net vir sommige of al God se kinders?

Openbaring 3:5

30 Januarie 2022

Sardis - Jy het die naam dat jy lewe, maar jy is dood

Openbaring 3:1-6

23 Januarie 2022

Thiatíre - Die afvallige kerk. Voortgesette kompromieë kan lei tot totale verval, selfs in die kerk van Jesus

Openbaring 2:18-29

16 Januarie 2022

Pérgamus - Die verleide kerk. Wees op jou hoede vir die geestelike misleiding

Openbaring 2:12-17

9 Januarie 2022

Smirna - 'n Getroue getuie tot die dood toe

Openbaring 2:1-7

28 November 2021

Éfese - Godsdiens beoefening sonder ware liefde vir God is soos 'n klinkende metaal en 'n metaal en 'n luidende simbaal (Deel 2)

Openbaring 2:1-7

21 November 2021

Historie en profetiese boodskap sewe gemeentes. Éfese - Godsdiens beoefening sonder ware liefde vir God is soos 'n klinkende metaal en 'n luidende simbaal

Openbaring 2

10 Oktober 2021

Johannes se reaksie op die openbaring van Christus

Openbaring 1:9-20

3 Oktober 2021

Christus, die sentrale persoon in en van die boek Openbaring

Openbaring 1:9-20

26 September 2021

Jesus kom weer: Verklaring van hoofstuk 1 (Deel 2)

Openbaring 1:1-8

19 September 2021

Jesus kom weer: Verklaring van hoofstuk 1 (Deel 1)

Openbaring 1:1-18

12 September 2021

Waarom moet ons kennis opdoen oor die boek Openbaring en die wederkoms van Jesus

Openbaring 1:1-8

5 September 2021

Inleiding tot die Boek Openbaring. Die tyd is naby, Jesus kom weer

Openbaring 1:1-3