Weg Waarheid en Lewe

Beréa Christen Gemeente

Uitreike

Ons kinderhuise is vir ons baie na aan die hart. Deur die Here se genade en wysheid het ons aan die begin van 2021 Colins House hier in Benoni begin ondersteun. Fondse, binne die tehuis, is maar skaars om nodige goedjies vir die kinders te gee.

Die Here het so vir ons voorsien en vir ons ‘n oop deur na die huise gegee.

Ons weet watse groot verantwoordelikheid ons het om al hierdie kinders in God se waarheid te lei. Daarom is ons so dankbaar vir toegewyde kinders van die Here wat hul hande uitsteek, na die werk, op watter manier ookal.

Ons kan werklik net getuig van God se seën en Sy voorsiening in elke opsig.

Vanaf September 2022 begin ons ook Abraham Kriel Bermuda ondersteun.

Colin's House

Colinshouse het tans 21 kinders. Dit is kinders wat deur die staat van hul ouers weggeneem word en vir onbepaalde tydperke hier geplaas word, tot hul pleegsorg kan kry of weer vir ‘n toets tydperk by hul ouers geplaas word.
Ons reik ook een maal ‘n maand uit na Colins House. Dis so ‘n groot seën om met hulle te deel uit God se Woord. Om vir hulle Hoop te gee in n hopelose wêreld.
Daar word ook weekliks ekstra klassies in Afrikaans en Wiskunde vir hulle aangebied.

Colins House Image 1 Colins House Image 2

Studies aan die kinders gebring (Ouderdom 11+)

Life of the flesh is in the blood

History Timeline

Who is and what is

Faith

Who is Man?

Freedom in Christ

Rules/Law

Carnal Christains

Firmament, Abundance and Judgement

Burdens, Heavy Load, Weigh Down - A Load which is carried, wearisome and oppressive

How to study the Bible? Hebrews 2

Trust in what Jesus did for you!

Forgiveness

The new Heaven and Earth

Who is Jesus Christ?

Books in the Bible - Old and New Testament

Baptism

The Lord is my rock and my fortress

Success

Recap - What have we learned so far?

How to study the Bible? Hebrews 1

Studies aan die kinders gebring (Ouderdom 7 - 10)

Salvation FInger Puzzle and Bookmarks

Faith, Grace, Salvation and Eternal Life

Fruits of the Spirit - Lesson

Fruits of the Spirit - Bookmarks

Fruits of the Spirit - Apples used as illustration

Evangelize - Wordless book

Why are there prickles?

Fall of Man

Consequences - Fall of Man

Abraham Kriel Bermuda

Dit is kinders wat deur die staat van hul ouers weggeneem word en vir onbepaalde tydperke hier geplaas word, tot hul pleegsorg kan kry of weer vir ‘n toets tydperk by hul ouers geplaas word.
Ons reik ook een maal ‘n maand uit na Abraham Kriel Bermuda. Dis so ‘n groot seën om met hulle te deel uit God se Woord. Om vir hulle Hoop te gee in n hopelose wêreld.

Abraham Kriel Bermuda Image 1 Abraham Kriel Bermuda Image 2

Walk in the light to have the joy of the Lord

The Law of the Lord is Perfect - Psalm 19

The Parable of the Wise and Foolish Virgins

The Perfect Revelation of the LORD